POA | farm property for sale in darling

Property Description

Uitstekende wingerd en saaigrond met baie potensiaal. 23ha gevestigde wingerd waarvan 14ha Sauvignon Blanc en 9ha Shiraz Addisionele 60ha geskik vir aanplant van wingerd asook 30ha vir die aanplant van olyfbome. Die res kan aangewend word vir weiding van vee of baie goeie saaigrond. Asemrowene uitsig op die Weskus ,Tafelberg en die Kaapse metropool. Goeie geleentheid as leefstyl eiendom met 'n goeie inkomste.Die eiendom bied die geleentheid om 'n huis van jou keuse te bou. Die navorsing vir die sink van boorgate is alreeds gedoen en is beskikbaar.


Property Details

Purchase Price POA

Type of PropertyFarm

Pets AllowedYes

Land Size250 m2

Last Updated19 Jan 2024

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Agent

Appie Maritz

Share        

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Darling!


Close